Steve Swart
Steven Nicholas Swart (gebore 8 Februarie 1959) is 'n Suid-Afrikaanse politikus, wat sedert 2009 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Afrika Christen Demokratiese Party is.
Steve Swart | |
Lid van die Nasionale Vergadering | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 6 Mei 2009 | |
Persoonlike besonderhede | |
---|---|
Gebore | Steven Nicholas Swart 8 Februarie 1959 |
Politieke party | Afrika Christen Demokratiese Party |
Nadat hy in Maart 2020 'n reuse geloofsontbyt in Bloemfontein bygewoon het, is daar berig dat hy een van die 67 gaste was wat met covid-19 geïnfekteer is,[1] maar hy het sedertdien herstel.
Verwysings
- Mitchley, Alex (13 April 2020). "A hospital, a prayer breakfast and a prison: Covid-19 local epicentres so far". News24. Besoek op 16 Desember 2020.
Eksterne skakels
- Steve Swart op People's Assembly
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.