Stephen Fry (rugbyspeler)

Stephen Perry Fry (14 Julie 1924, Somerset-Wes29 Junie 2002, Somerset-Wes) was 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se drie-en-twintigste Springbokkaptein.

Vir die akteur, sien Stephen Fry.
Stephen Fry Rugbyportaal
Volle naam Stephen Perry Fry
Geboortedatum 14 Julie 1924
Geboorteplek Somerset-Wes, Suid-Afrika
Sterftedatum 29 Junie 2002 (op 77)
Sterfteplek Somerset-Wes
Skool Diocesan College
Universiteit Universiteit van Kaapstad
Beroep Elektriese ingenieur, Boer
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Slot
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Garrison, Universiteit van Kaapstad, Villagers, Somerset-Wes
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Westelike Provinsie, Wes-Transvaal
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1951–1955 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 13

Bron

  • 30 Super Springboks. Paul Dobson. 1995. ISBN 0-7981-3411-9

Eksterne skakels


Voorafgegaan deur
Hennie Muller
Springbokkaptein
1951-1955
Opgevolg deur
Basie Vivier
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.