Stenopodidea
Stenopodidea (skoonmakergarnale) is 'n infraorde van seediere wat hoort tot die orde Decapoda. DiƩ groepie is klein en verkies harde rotsgebiede om te leef. Hulle word gereeld gesien onder rotslyste waar hulle aan visse 'n skoonmaakfunksie verskaf.
Stenopodidea | |
---|---|
Stenopus hispidus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Subklas: | Hoplocarida |
Orde: | |
Suborde: | Pleocyemata |
Infraorde: | Stenopodidea Claus, 1872 |
Families | |
|
Bron
- The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.