Stelsel
'n Stelsel is 'n groep van verwante entiteite wat interaksie het met mekaar om 'n verenigde geheel te vorm.[1] 'n Stelsel word bepaal deur sy ruimtelike en tydelike grense, omring en beïnvloed deur sy omgewing, beskryf deur sy struktuur en die doel daarvan, en word uitgedruk in sy werking daarvan.
Stelsels word bestudeer in sisteemteorie.
Voorbeelde
- Biologiese stelsel
- Fisiese stelsel
- Formelestelsel
- Inligtingstelsel
- Komplekse stelsel
- Mark (Ekonomiese stelsel)
- Meta-stelsel
- Sonnestelsel
- Termodinamiese stelsel
Verwysings
- "Definition of system". Merriam-Webster. Springfield, MA, USA. Besoek op 16 Januarie 2019.
Verdere leesstof
- Alexander Backlund (2000). "The definition of system". In: Kybernetes Vol. 29 nr. 4, pp. 444–451.
- Kenneth D. Bailey (1994). Sociology and the New Systems Theory: Toward a Theoretical Synthesis. New York: State of New York Press.
- Bela H. Banathy (1997). "A Taste of Systemics", ISSS The Primer Project.
- Walter F. Buckley (1967). Sociology and Modern Systems Theory, New Jersey: Englewood Cliffs.
- Peter Checkland (1997). Systems Thinking, Systems Practice. Chichester: John Wiley & Sons, Ltd.
- Michel Crozier, Erhard Friedberg (1981). Actors and Systems, Chicago University Press.
- Robert L. Flood (1999). Rethinking the Fifth Discipline: Learning within the unknowable Geargiveer 25 Februarie 2019 op Wayback Machine. London: Routledge.
- George J. Klir (1969). Approach to General Systems Theory, 1969.
- Brian Wilson (1980). Systems: Concepts, methodologies and Applications, John Wiley
- Brian Wilson (2001). Soft Systems Methodology—Conceptual model building and its contribution, J.H.Wiley.
- Beynon-Davies P. (2009). Business Information + Systems. Palgrave, Basingstoke. ISBN 978-0-230-20368-6
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Stelsel.
- Definitions of Systems and Models deur Michael Pidwirny, 1999–2007.
- Definitionen von "System" (1572–2002) deur Roland Müller, (meestal in Duits).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.