Stellantis
Stellantis is 'n multinasionale motorgroep wat op 16 Januarie 2021 gestig is as gevolg van die samesmelting van die PSA-groep en Fiat Chrysler Automobiles. Die geregistreerde kantoor is in Amsterdam en die regsvorm is dus onderhewig aan die Nederlandse sakereg[1].
Stellantis | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 2021 |
Hoofkantoor | Amsterdam, Nederland |
Sleutelpersone | John Elkann (hoof uitvoerende beampte) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Produkte | Motorvervaardiger |
Inkomste | €167 miljard |
Werknemers | 400 000 |
Webwerf | stellantis.com |
Die Stellantis-groep bedryf en bemark veertien motorhandelsmerke, waaronder vyf van die PSA-groep (Citroën, DS Automobiles, Opel, Peugeot en Vauxhall) en nege van FCA (Abarth, Alfa Romeo, Chrysler, Dodge, Fiat, Jeep, Lancia, Maserati en RAM).
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Stellantis.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.