Stegostomatidae

Die Langsterthaaie (Stegostomatidae) is 'n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Orectolobiformes. Daar is slegs een genus met 1 spesie wat hoort tot diƩ familie en die spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Stegostomatidae
'n Sebrahaai (Stegostoma fasciatum).
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Stegostomatidae

Gill, 1862
Genera

Sien teks.

Kenmerke

Die uitstaande kenmerk van die familie is dat die boonste gedeelte van die stertvin langer as die lyf is terwyl die onderste gedeelte van die stertvin amper nie bestaan nie. Die anale vin is ook langer as die dorsale vin. Die familie het vyf kieue splete.

Genus

Die volgende genus en spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Stegostoma

Sien ook

Bron

  • Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.