Steenloper
Die Steenloper (Arenaria interpres) is 'n algemene trekvoël by rotskuste en riviermondings en kom selde binnelands voor. Die voël is 21 – 25 cm lank, 90 - 150 g groot met 'n vlerkspan van 54 cm. In Engels staan die voël bekend as die Ruddy Turnstone.
Steenloper | |
---|---|
Volwassene in se broeigewaad. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Arenaria |
Spesie: | A. interpres |
Binomiale naam | |
Arenaria interpres (Linnaeus, 1758) | |
Fotogalery
- 'n Steenloper in sy nie-broeigewaad.
- Volwassene in broeigewaad op sy nes.
- Steenloper se eier.
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Arenaria interpres. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Arenaria interpres". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.