Steenbras
Steenbras kan na een van die volgende verwys:
Fauna
- Rooisteenbras (Petrus rupestris), 'n seevis wat voorkom aan die Weskus van Suid-Afrika.
- Sandsteenbras (Lithognathus mormyrus), 'n seevis wat voorkom aan die Suid- en Weskus van Suid-Afrika.
- Weskus-steenbras (Lithognathus aureti), 'n seevis wat voorkom aan die Weskus van Suid-Afrika.
- Witsteenbras (Lithognathus lithognathus), 'n seevis wat voorkom aan die Suid- en Weskus van Suid-Afrika.
- Rooisteenbras
- Sandsteenbras
- Weskus-steenbras
- Witsteenbras
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.