Steenberg
Steenberg is 'n suidelike voorstad van Kaapstad.
Steenberg | |
---|---|
Voorstad | |
![]() ![]() Steenberg | |
Koördinate: 34°4′S 18°28′O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,90 km2 (0,35 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 4 168[1] |
• Digtheid | 4 600/km2 (12 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 7945 |
Skakelkodes | 021 |
Alhoewel gewoonlik na Constantia as die oudste wynplaas in Suid-Afrika verwys word, is Steenberg volgens 'n aantal bronne nog twee jaar vroeër in 1682 gestig. Die wynlandgoed teen die ooshellings van Tafelberg lewer vandag steeds wyne van hoë gehalte.
Die wynplaas beskik oor 'n hotel en 'n restourant, maar staan veral bekend vir sy 18-putjie-gholfbaan, wat 'n pragtige uitsig oor Valsbaai bied.
Verwysings
- Subplek Steenberg 2011-sensus
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.