Staten-eiland

Staten-eiland is 'n eiland wat deel vorm van New York. Die eiland lê aan die weste kant van die Hudsonrivier se monding, sowat 5 myl (8 km) suidwes van Manhattaneiland. Die eiland het 'n bykans driehoekvorm en is 13,9 myl lank en tot 7,3 myl wyd. Aan die westekant is die Arthur Killrivier, aan die noord en noorweste is die Kill Van Kullrivier. Aan die ooste is die Hudsonrivier met die Atlantiese Oseaan wat die suidoos grens vorm.

Staten Island

Staten-eiland
Borough
Uitsig vanaf die Verrazano-Narrows-brug oor Staten-eiland
Uitsig vanaf die Verrazano-Narrows-brug oor Staten-eiland
Vlag van Staten Island
Vlag
Kaart van New York wat Staten-eiland in oranje aandui.
Kaart van New York wat Staten-eiland in oranje aandui.
Koördinate: 40°34′35″N 74°8′42″W
LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Deelstaat New York
CountyRichmond
Stad New York Stad
Stigting1661
Regering
  TipeBorough (Stadsdeel)
  President van die StadsdeelJames Oddo (R)
  Prokureur van die DistrikDaniel M. Donovan, Jr.
Oppervlak
  Totaal265,5 km2 (102,50 vk. myl)
  Land151,5 km2 (58,48 vk. myl)
  Water114,0 km2 (44,02 vk. myl)
Bevolking
  Totaal472 621
  Digtheid3 131,9/km2 (8 111,7/vk. myl)
TydsoneUTC-5 (OST)
  SomertydUTC-4 (ODT)
Poskode
10301–10314
Skakelkodes347, 718, 917, 929
Webwerfwww.statenislandusa.com
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.