Stanley
Stanley (ook bekend as Port Stanley) is die hoofstad en grootste stad van die Falkland-eilande, 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk. Die stad het 'n bevolking van 2 115 in 2006 en 'n oppervlakte van 2 km².
Stanley | |
---|---|
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Provinsie | Falkland-eilande |
Koördinate | 51°41′S 57°51′W |
Gestig op | 1843 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 2 vk km |
Hoogte bo seevlak | 2 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 2 115 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 057,5 |
Tydsone | UTC -04:00 |
Amptelike webwerf | falklandislands.com |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.