Bobbejaankos
Bobbejaankos (Stangeria eriopus) is 'n spesie van die genus Stangeria. Dit is die enigste plant in die genus, die genus is dus monotipies. Die plant kom kuslangs vanaf Bathurst tot in die suide van Mosambiek voor. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike bome is afsonderlike eksemplare. Die plant is gewild onder tradisionele genesers.
Bobbejaankos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Divisie: | Cycadophyta |
Klas: | Cycadopsida |
Orde: | Cycadales |
Familie: | Stangeriaceae |
Genus: | Stangeria |
Spesie: | S. eriopus |
Binomiale naam | |
Stangeria eriopus (Kunze) Baill. | |
Die plant se FSA-nommer is 14.21.[1] In Engels staan die broodboom as die Natal Grass Cycad bekend.
Bronne
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.