Stampmielies
Stampmielies is mielies waarvan die doppe afgestamp is in 'n stampblok. Stampmielies kan gekook, gebraai of as 'n bykos bedien word. Noesj (uMngqusho) is 'n gunsteling tradisionele gereg van die Xhosa-mense in Suid-Afrika, gemaak van stampmielies en bone.
![](../I/Samp.jpg.webp)
Emmers vol stampmielies.
Sien Ook
Bronne
- Kaboemielies versus stampmielies[dooie skakel] - besoek: 20 Mei 2012
- Samp - definition (en) - besoek: 20 Mei 2012
- Umngqusho Geargiveer 2 Junie 2012 op Wayback Machine (en) - besoek: 20 Mei 2012
- General Info On South African Cuisine (en) - besoek: 20 Mei 2012
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.