Stadsaal van Pretoria

Die Stadsaal van Pretoria is 'n groot gebou in Pretoria se middestad wat in 1931 gebou en in 1935 ingewy is. Dit is in Paul Kruger-straat suid van Kerkplein en reg oorkant die Transvaal-museum geleë.

Die Stadsaal van Pretoria
Die standbeelde van Marthinus en Andries Pretorius voor die stadsaal

Die Pretorius-vierkant lê voor die gebou met 'n fontein en goed onderhoude tuin. Die volgende beelde van noemenswaardige persone versier die park:

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.