Stabiele isotoop
Stabiele isotope is die isotope van 'n chemiese element, wat nie radioaktief is nie en ook nie verval nie en daarom stabiel (onveranderd) bly.
Op die Nukliedkaart kan 'n mens die stabiele isotope as 'n reël in die middel aantref.
Sien ook
- Chemie
- Nuklied
- Radio-aktiewe verval
- Radionuklied
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.