Staalblouvinkie

Die staalblouvinkie (Vidua chalybeata) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in boomveld en savanne. Hulle parasiteer ook op die Bruinvuurvinkie. Die voël is 11 cm groot en weeg van 11 tot 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die Village indigobird.

'n Subspesie met wit snawel word in die subtrope en trope aangetref
In sterk beligting is 'n blou glans op die vere sigbaar

Staalblouvinkie
Mannetjie in Mapungubwe N.P.
Wyfie in Mapungubwe N.P.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Viduidae
Genus:
Vidua
Spesie:
V. chalybeata
Binomiale naam
Vidua chalybeata
(Müller, 1776)

Sien ook

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Vidua chalybeata". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Bron

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.