St Michael's-on-Sea
St Michael's-on-Sea is 'n klein kusdorp met 'n pragtige swemstrand in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.[2] Die dorp lê tussen Shelly Beach in sy noorde en Uvongo ten suide, in die Ray Nkonyeni Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Ugu-distriksmunisipaliteit ressorteer.
St Michael's-on-Sea | |
---|---|
St Michael's-on-Sea St Michael's-on-Sea se ligging in KwaZulu-Natal | |
Koördinate: 30°49′25″S 30°24′13″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Ugu |
Munisipaliteit | Ray Nkonyeni |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,46 km2 (0,18 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 299 |
• Digtheid | 650/km2 (1 700/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 61.4% |
• Indiërs/Asiërs | 3.0% |
• Swart mense | 35.6% |
Taal (2011) | |
• Engels | 45.5% |
• Afrikaans | 33.3% |
• Xhosa | 10.1% |
• Zoeloe | 9.4% |
• Ander | 1.7% |
Skakelkode | 039 |
St Michael's-on-Sea beslaan 'n klein area van slegs 0,46 km². In 2011 het hier 300 mense gewoon, meestal in vakansiebehuising. Die plant Turraea streyi het hier voorgekom en word nou as uitgestorwe beskou.
Sien ook
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.