St. John-ambulansbrigade
Die St. John-ambulansbrigade is ‘n internasionale liefdadigheidsorgansasie wat noodhulp, gesondheidsorg en hulpdienste aan kwesbare groepe mense in 40 lande lewer.

Die St.John-amulansbrigade hoofkwartier in Londen.
In 1912 is die eerste tak van die vereniging in Suid-Afrika in Kimberley gestig op inisiatief van Alpheus Fuller Williams (1874-1953). Hy was die seun van Gardner F. Williams (Michigan, 1842- San Francisco, 1922), skrywer en algemene bestuurder van die De Beersmaatskappy en die eerste opgeleide myningenieur in Suid-Afrika.
Lees ook
Bibliografie
- stjohn.org.za
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.