St. James Kerk, Kaapstad
Die St. James Kerk in Kaapstad, Suid-Afrika, is ’n groot kerk wat in 1900 gebou is.[1] Dit staan ook as die St. James Church, Kenilworth, bekend.
Dit was die ligging van die St. James-bloedbad op Sondag, 25 Julie 1993 waartydens vier gewapende APLA-lede 'n aanval tydens die erediens geloods het. Elf kerkgangers is in die slagting gedood en 58 is gewond.[2][3]
Verwysings
- "Inligting oor die kerk op die Stad Kaapstad se webtuiste". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 April 2012. Besoek op 13 Junie 2011.
- Youtube-video oor die slagting in 1993
- Versoening en groei ná kerkslagting[dooie skakel], Rapport, 27 Julie 2003
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.