St. Georgespark, Port Elizabeth
St. Georgespark is 'n veeldoelige park in Port Elizabeth, Suid-Afrika.[1] Die park is die oudste park in Port Elizabeth en word meestal verbind met die St. George's Oval, 'n krieketstadion wat binne die park geleë is. Die grond is bekend vir sy blaasorkes wat tydens groot wedstryde speel en tot 'n unieke atmosfeer bydra.
St. Georgespark | ||
![]() | ||
St. Georgespark se pawiljoen | ||
Ligging | Port Elizabeth, Suid-Afrika | |
---|---|---|
Koördinate | 33°57′59.35″S 25°36′36″O | |
Kapasiteit | 19 000 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Geopen | Maart 1889 | |
Huurders | ||
Oostelike Provinsie (1889–hede) Warriors-krieketspan (2004–hede) Nelson Mandela Bay Giants (2018–hede) |
Dit is die tuisveld van die Warriors-krieketspan. St. Georgespark is tydens die Krieketwêreldbeker 2003 vir vyf wedstryde ingespan.
Wedstryde
Krieketwêreldbeker 2003
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 2003.
t |
||
Nathan Astle 46 (70) Wavell Hinds 3/35 (10 boulbeurte) |
Ramnaresh Sarwan 75 (99) Andre Adams 4/44 (9.4 boulbeurte) |
- Wes-Indië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
t |
||
Jan-Berrie Burger 85 (86) Ronnie Irani 3/30 (8 boulbeurte) |
- Namibië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
t |
||
Alec Stewart 46 (92) Andy Bichel 7/20 (10 boulbeurte) |
Michael Bevan 74* (126) Andy Caddick 4/35 (9 boulbeurte) |
- Engeland het die loot gewen en verkies om te kolf.
t |
||
Andy Bichel 64 (83) Shane Bond 6/23 (10 boulbeurte) |
Stephen Fleming 48 (70) Brett Lee 5/42 (9.1 boulbeurte) |
- Nieu-Seeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Sien ook
Verwysings
- "St George's Park" (in Engels). ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2020. Besoek op 20 Februarie 2019.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie St. Georgespark, Port Elizabeth.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.