RNS-virus

RNS-virusse is ’n groep virusse wat so genoem word omdat hul erflike materiaal uit RNS (ribonukleïensuur) bestaan, in teenstelling met DNS-virusse.

Die RNS-virusse word soos volg onderverdeel:

  • dsRNA (dubbelstringvirusse, 7 families) – "ds" staan vir double strand
  • (-)ssRNA (enkelstringvirusse met ’n negatiewe polariteit, 7 families) – "ss" staan vir single strand
  • (+)ssRNA (enkelstringvirusse met ’n positiewe polariteit, 24 families)

RNA is die Engels vir RNS.

Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.