Squalidae
Die Hondhaaie (Squalidae) is 'n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Squaliformes. Daar is twee genera met twaalf spesies wat hoort tot diƩ familie en vyf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Squalidae | |
---|---|
![]() | |
Squalus acanthias | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | Squalidae Blainville, 1816 |
Genera | |
Cirrhigaleus |
Kenmerke
Die familie het twee dorsale vinne, vyf pare kieusplete en geen anale vin nie. Die familie kan tot 1.2 m lank word en kom voor vanaf die oppervlakte tot op dieptes van 600 m.
Genera
Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Cirrhigaleus
- Cirrhigaleus asper - Ruwevel-penhaai
- Squalus
- Squalus acanthias - Spikkel-penhaai
- Squalus megalops - Stompneus-penhaai
- Squalus mitsukurii - Langneus-penhaai
Sien ook
Bron
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.