Spreekwoord
'n Spreekwoord is 'n kort, kernagtige gesegde, waarin 'n algemene waarheid of wyse les uitgedruk is.
Voorbeelde
Enkele voorbeelde van Afrikaanse spreekwoorde:
- Elke hond kry sy dag.
- Haastige hond verbrand sy mond.
- Hoë bome vang die meeste wind.
- In die land van die blindes is eenoog koning.
- Kop in een mus.
- In rep en roer, d.w.s. 'n groot opskudding, in beweging, in beroering; afkomstig van die Nederlandse "het reppen en roeren", welke werkwoorde beide "beweging" beteken. Nederlands ken ook die spreekwoord in sy Afrikaanse vorm.[1]
Sien ook
Eksterne skakels
Sien spreekwoord in Wiktionary, die vrye woordeboek. |
Die eksterne skakels hieronder bevat versamelings Afrikaanse spreekwoorde:
Verwysings
- https://www.encyclo.nl/begrip/in_rep_en_roer Opgespoor en besoek op 27 Mei 2020
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.