Spree-Neiße
Spree-Neiße (amptelik: Landkreis Spree-Neiße, Neder-Sorbies: Wokrejs Sprjewja-Nysa) is 'n administratiewe distrik in die suidooste van die Duitse deelstaat Brandenburg.
![]() |
Selfregerende stede en distrikte van Brandenburg | ![]() |
||||
---|---|---|---|---|---|---|
|
Wapen | Ligging in Duitsland |
---|---|
![]() |
![]() |
Basiese gegewens | |
Deelstaat: | Brandenburg |
Administratiewe setel: | Forst (Lausitz) |
Oppervlakte: | 1 647,89 vk km |
Bevolking: | 116 826 (31 Desember 2016) |
Bevolkingsdigtheid: | 70,9 inwoners per vk km |
Kenteken: | SPN, FOR, GUB, SPB |
Administratiewe verdeling: | 30 munisipaliteite |
Landrat: | Harald Altekrüger (CDU) |
Amptelike webwerf: | landkreis-spree-neisse.de |
Ligging in Brandenburg | |
![]() |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.