Spitsblaarspeldekussing
Die spitsblaarpeldekussing (Leucospermum saxosum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant kom voor in Mpumalanga en die Drakensbergeskarp in Limpopo, Zimbabwe en Mosambiek. Die struik word 2 m hoog. DiƩ spesie is ook een van min spesies wat nie in die Wes-Kaap voorkom nie.
Spitsblaarspeldekussing | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Leucospermum |
Spesie: | L. saxosum |
Binomiale naam | |
Leucospermum saxosum S.Moore, 1911 | |
In Engels staan dit as die Escarpment pincushion bekend. Die boom se FSA-nommer is 85.3.[1]
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Spitsblaarspeldekussing.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.