Spiesknorder

Die Spiesknorder (Pomadasys kaakan) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika noordwaarts vanaf Oos-Londen voorkom. Die vis word 75 cm lank en weeg 6 kg. Die lyf en kop is silwer met 'n donker vlek op die oë en voorkop. Daar is ook swart kolle op die dorsale vin se membraan. Die vis kom langs strande voor en hou in vlak water - tot sowat 75 m diep. Dit is 'n goeie sporthengelvis.

Spiesknorder
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. kaakan

(Cuvier, 1830)
Binomiale naam
Pomadasys kaakan
(Cuvier, 1830)

Sien ook

Bronne

  • Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6.
  • Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.