Sphyrnidae

Die Hammerkophaaie (Sphyrnidae) is 'n kraakbeenvis-familie wat aan die orde Carcharhiniformes behoort. Daar is slegs een genus met agt spesies wat aan hierdie familie behoort en drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Sphyrnidae
Sphyrna lewini
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Sphyrnidae

T. N. Gill, 1872
Genera
  • Eusphyra
  • Sphyrna

Kenmerke

'n Man dra 'n groot hamerkop deur die strate van Mogadisjoe

Die uitstaande kenmerk van die familie is die vorm van die kop en die posisie van die oë. Die kop lyk soos 'n hammer en die oë is weerskante van die 'hammerkop'. Die familie het vyf kieusplete en kom tot op dieptes van 300 m voor. Groot hammerkoppe kan gevaarlik vir mense wees. Die familie is oënskynlik immuun teen die gif van pylsterte.

Genus

Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

Sien ook

Bron

  • Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.