Magellaanpikkewyn
Die Magellaanpikkewyn (Spheniscus magellanicus) is 'n seevoël wat uiters seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Dit is effens groter as die brilpikkewyn. Die voël is 70 – 76 cm groot en weeg 3 - 5,2 kg. In Engels staan die voël bekend as Magellanic penguin. Dit is slegs een keer aangeteken in Suid-Afrika.
Magellaanpikkewyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. magellanicus |
Binomiale naam | |
Spheniscus magellanicus (Forster, 1781) | |
Rooi area dui verspreiding aan. |
Fotogalery
- 'n Magellaanpikkewyn aan Argentinië se kus.
- 'n Magellaanpikkewyn swem in Berlyn se dieretuin.
- Magellaanpikkewyne in die Cabo Vírgenes Provinsiale Reservaat in die suide van Argentinië.
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Spheniscus magellanicus. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Spheniscus magellanicus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.