Sparaxis variegata
Sparaxis variegata is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Sparaxis behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Olifantsrivier-vallei tussen Klawer en Clanwilliam voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 667 km2 en die plant het tans geen bedreigings nie.
Sparaxis variegata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Crocoideae |
Tribus: | Croceae |
Genus: | |
Spesie: | S. variegata |
Binomiale naam | |
Sparaxis variegata (Sweet) Goldblatt, (1992) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.