Sparaxis tricolor
Sparaxis tricolor is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Sparaxis behoort en is deel van die fynbos en renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die plato in die Bokkeveldberge rondom Nieuwoudtville voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 39 km2 en het van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en indringerplante.
Fluweeltjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Crocoideae |
Tribus: | Croceae |
Genus: | |
Spesie: | S. tricolor |
Binomiale naam | |
Sparaxis tricolor (Schneev.) Ker Gawl., (1804) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.