Sparaxis pillansii
Sparaxis pillansii is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Sparaxis behoort en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom van Nieuwoudtville tot by Calvinia voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 1 052 km2 en het tans geen bedreigings nie.
Sparaxis pillansii | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Crocoideae |
Tribus: | Croceae |
Genus: | |
Spesie: | S. pillansii |
Binomiale naam | |
Sparaxis pillansii L.Bolus, (1932) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.