Spanspek (kleur)

Spanspek is die oranje kleur aan die binnekant van 'n spanspek.

#FDBCB4

Deur die vermenging van geel, rooi en wit kan spanspekkleur geproduseer word.

Die eerste opgetekende gebruik van spanspek as 'n kleurnaam in Engels was in 1892. Crayola formuleer 'n kleurproduk sedert 1949.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word spanspek soos volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FDBCB4
RGB-kleurmodel (253, 188, 180)
CMYK (0, 26, 91, 1)
HSV (7°, 29%, 99%)
Bron Crayola

Sien ook



This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.