SpVgg EGC Wirges

Spvgg Eintracht Glas Chemie Wirges is 'n sportklub uit Wirges in die deelstaat Rynland-Palts in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling.

Spvgg EGC Wirges

Volledige naamSpielvereinigung Eintracht
Glas Chemie Wirges e. V..
Stigtingsdatum1972
TuisveldTheodor Heuss-stadion,
Wirges
Kapasiteit5 000
KompetisieOberliga Suidwes

Die huidige klub het in 1972 ontstaan uit die samesmelting van SC 1924 Wirges, SV 1949 Ebernhahn en SV Rot-Weiß 1921 Siershahn. Benewens sokker het die klub ook afdelings vir atletiek en gimnastiek.

Die klub se grootste prestasie was om die Oberliga te haal in 1983, 1994 en 1998.

Onlangse ligaposisionering

  • 1990-91 (V) Bezirksliga 1ste
  • 1991-92 (IV) Verbandsliga Rynland 4de
  • 1992-93 (IV) Verbandsliga Rynland 6de
  • 1993-94 (V) Verbandsliga Rynland 2de
  • 1994-95 (IV) Oberliga Suidwes 12de
  • 1995-96 (IV) Oberliga Suidwes 16de
  • 1996-97 (V) Verbandsliga Rynland 2de
  • 1997-98 (V) Verbandsliga Rynland 1ste
  • 1998-99 (IV) Oberliga Suidwes 7de
  • 1999-00 (IV) Oberliga Suidwes 5de
  • 2000-01 (IV) Oberliga Suidwes 6de
  • 2001-02 (IV) Oberliga Suidwes 5de
  • 2002-03 (IV) Oberliga Suidwes 8ste
  • 2003-04 (IV) Oberliga Suidwes 7de
  • 2004-05 (IV) Oberliga Suidwes 15de
  • 2005-06 (IV) Oberliga Suidwes 10de
  • 2006-07 (IV) Oberliga Suidwes 7de
  • 2007-08 (IV) Oberliga Suidwes

Eksterne skakels

Oberliga Suidwes 2007/08-seisoen

Eintracht Bad Kreuznach - SV Roßbach/Wied - FV Engers 07 - FSV Mainz 05 II - SC Hauenstein -
SC 07 Idar-Oberstein - FC 08 Homburg - SV Rooiwit Hasborn-Dautweiler - TuS Mayen - 1. FC Saarbrücken -
Borussia Neunkirchen - SF Köllerbach - FK 03 Pirmasens - TuS Mechtersheim - 1. FC Kaiserslautern II -
SV Eintracht Trier - SpVgg EGC Wirges - Wormatia Worms

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.