Soutrivier
Soutrivier is die tweede voorstad van Kaapstad aan die spoorlyn wat via Wynberg tot in Simonstad loop. Dit is deesdae hoofsaaklik 'n nywerheidsgebied met talle fabrieke en 'n groot spoorwegwerf. Dit word begrens deur Woodstock aan die middestad se kant en Observatory in die suide.
Soutrivier | |
---|---|
Voorstad | |
Kaart van Soutrivier | |
Soutrivier Kaart van Soutrivier | |
Koördinate: 33°55′58″S 18°27′27″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,75 km2 (1,06 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 6 577[1] |
• Digtheid | 2 400/km2 (6 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 7925 |
Skakelkodes | 021 |
Noemenswaardige gewese inwoner
- Rashied Staggie, misdadiger
Verwysings
- Subplek Soutrivier 2011-sensus
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.