Sophie Marceau
Sophie Marceau (Frans: [sɔfi maʁso]; gebore Sophie Danièle Sylvie Maupu, 17 November 1966) is 'n Franse aktrise, regisseur, draaiboekskrywer en skrywer. As tiener bereik Marceau gewildheid met haar debuutfilms La Boum (1980) en La Boum 2 (1982) en ontvang 'n César-toekenning vir die mees belowende aktrise. Sy word 'n filmster in Europa met 'n reeks suksesvolle films, waaronder L'Étudiante (1988), Pacific Palisades (1990), Fanfan (1993) en Revenge of the Musketeers (1994). Marceau het 'n internasionale filmster geword met haar optredes in Braveheart (1995), Firelight (1997) en die 19de James Bond-film The World Is Not Enough (1999).
Sophie Marceau | |
![]() | |
Geboortenaam | Parys, Frankryk |
---|---|
Geboorte | 17 November 1966 |
Nasionaliteit | ![]() |
Aktiewe jare | 1980-hede |
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sophie Marceau.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.