Sophie, Hertogin van Edinburg
Sophie, die Hertogin van Edinburg (gebore Sophie Helen Rhys-Jones op 20 Januarie 1965) is die vrou van prins Edward van die Verenigde Koninkryk, die derde oudste seun van koningin Elizabeth en prins Philip. Hulle is in 1999 getroud en Sophie het in die skakelwese gewerk tot in 2002. Sy ondersteun nou haar man in sy koninklike pligte. Die egpaar het twee kinders, lady Louise Mountbatten-Windsor en James Mountbatten-Windsor, die Graaf van Wessex.
Sophie | |
---|---|
Hertogin van Edinburg | |
Volle naam | Sophie Helen |
Eggenoot | Prins Edward |
Kinders | Lady Louise Mountbatten-Windsor James Mountbatten-Windsor, Graaf van Wessex |
Titels | Sophie, Hertogin van Edinburg mej. Sophie Rhys-Jones |
Huis | Windsor |
Vader | Christopher Rhys-Jones |
Moeder | Mary Rhys-Jones |
Gebore | 20 Januarie 1965; Oxford |
Bronne
- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Sophie, Duchess of Edinburgh
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.