Sonneblom
Die sonneblom (Helianthus-spesies) is 'n plant, 'n landbougewas, wat se ryp sade geoes word om sonneblomolie van te vervaardig. Die olie word wêreldwyd as huishoudelike kookolie gebruik, en kan selfs as 'n deel van motorbrandstof dien.
Sonneblom | |
---|---|
Gewone sonneblom | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Asteroideae |
Tribus: | Heliantheae |
Genus: | Helianthus |
Sinonieme[1] | |
Harpalium (Cass.) Cass. |
Verwysings
- "Genus: Helianthus L." Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 6 Januarie 2011. Besoek op 22 Februarie 2011.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sonneblom.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Sonneblom
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.