Soldeersel
Soldeersel is 'n metaal allooi, met 'n lae smeltpunt, wat gebruik word om twee of meer metaaloppervalktes, met 'n hoër smeltpunt, aan mekaar vas te heg.

Soldeerdraad vir elektronika

Soldeerstrokies vir juweliersware

Soldeerwerk op 'n gedrukte stroombaan.

Soldeerwerk op gebrandskilderde glas

Soldeerpasta gedruk op 'n gedrukte stroombaan
Verskillende Soorte Soldeersel
Soldeersel is beskikbaar in verskeie vorms:
- Soldeerdraad
- Soldeerpasta
- Soldeerstawe
- Soldeerstrokies
- Soldeerblokkies
- Gevormde soldeersel
Gebruike
Soldeersel word algemeen gebruik in die maak van juweliersware, ammunisie, elektronika, gebrandskilderde glas, metaal tuinmeubels, asook in loodgieterswerk.
Sien ook
Bronnelys
- The Basics of Soldering (1993). Outeur: Armin Rahn. Uitgewer: Wiley-Interscience. ISBN 0-471-58471-1
Eksterne skakels
- Solder Alloy Information Geargiveer 19 Julie 2011 op Wayback Machine
- How to Solder
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir soldeersel.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.