Solapur
Solapur (Marathi: सोलापूर, Solāpūr), vroeër Sholapore, is 'n stad in die Wes-Indiese deelstaat Maharasjtra, met 'n bevolking van 951 118 in 2011. Die stad is die vierde grootste metropolitaanse gebied in die deelstaat en is in die suidweste daarvan geleë. Die belangrikste nywerheidsektor van die stad is katoenbedryf en sekswerkers.
Solapur सोलापूर | |
---|---|
Stad | |
![]() Die Siddheshwar-tempel in Solapur. | |
![]() ![]() Solapur Ligging in Indië | |
Koördinate: 17°40′48″N 75°55′12″O | |
Land | ![]() |
Deelstaat | Maharasjtra |
Distrik | Solapur |
Regering | |
• Tipe | Solapur Munisipale Korporasie |
• Burgemeester | Alka Rathod |
Oppervlak | |
• Totaal | 148,86 km2 (57,48 vk. myl) |
Hoogte | 457 m (1 499 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 951 118 |
Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
Poskode | 41300X |
Skakelkodes | 0217 |
Webwerf | solapur.gov.in |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.