Solanaceae

Solanaceae is 'n plant familie wat hoort tot die orde Solanales en staan bekend as die aartappelfamilie. Daar is 2 000 spesies wêreldwyd wat hoort tot die familie en 50 van hulle kom plaaslik voor waarvan 10 bome is. Die familie is vegetatief uiteenlopend en baie van sy lede neig om onkruide te word. Belangrike spesies wat hoort tot die familie is aartappels, tamaties, soetrissies, paprika en brandrissies - almal belangrike voedselplante. Tabak is ook deel van die familie.

Solanaceae
Die blom van Brugmansia suaveolens
uit die US Botanic Garden
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Solanales
Familie: Solanaceae
Subfamilies

Cestroideae
Goetzeoideae
Nicotianoideae
Petunioideae
Schizanthoideae
Schwenckioideae
Solanoideae[1]

Boomspesies

Plantspesies

Sien ook

Bron

  • Watter Boom is dit? Eugene Moll. 2013. ISBN 978 1 77007 832 1

Verwysings

  1. "Solanaceae Juss., nom. cons". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 12 April 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2009. Besoek op 16 April 2009.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.