Sokkies

Sokkies of kouse is 'n kledingstuk wat aan die voete gedra word, en dikwels oor die enkel of 'n deel van die kuit. 'n Skoen word tipies oor sokkies gedra.

Sokkies
Subklas vanhosieryWysig
Unicode-karakter🧦Wysig
Tipiese sokkies

Sokkie as 'n dans

Sokkie is ook die naam van 'n dans wat gewild geraak het onder Afrikanerstudente, omdat hulle met sokkies gedans het om die houtvloere in die studentesale te beskerm.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.