Sojoes 1
Sojoes 1 (Engels: Soyuz, Russies: Союз 1, Unie 1) was deel van die Sowjetunie se ruimteprogram en is gelanseer op 23 April 1967. Die Sojoes 1 het 'n enkele ruimtevaarder, kolonel Wladimir Michailowitsj Komarof vervoer, wat gesterf het toe die ruimtetuig geval het ná sy terugkeer na die aarde.
Sendingstatistiek | |
Sendingnaam: | Sojoes 1 |
Kenteken: | Рубин (Rubin - "Robyn") |
Aantal bemanningslede: | 1 |
Lansering: | 23 April 1967 00:35 UTC Baikonoer LC1 |
Landing: | 24 April 1967 03:24 UTC 51.13° N, 57.24° E |
Tydsverloop: | 1 dag, 2 uur, 49 minute |
Aantal omwentelinge: | 18 |
Bemanningslede
Sendinggegewens
- Ruimtetuig: Sojoes 7K-OK #4, aktiewe koppelingstelsel
- Massa: 6 450 kg
- Perigeum: 197 km
- Apogeum: 223 km
- Inklinasie: 50,8°
- Periode: 88,7 minute
Vorige sending: Woschod 2 |
Sojoes-program | Volgende sending: Sojoes 3 |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.