Soethout
Soethout ((en) : Liquorice of licorice), is die wortel van Glycyrrhiza glabra waaruit 'n soet geursel onttrek kan word. Die soethoutplant is 'n meerjarige kruid (legume) inheems aan suidelike Europa en dele van Asië soos Indië. Dit is nie plantkundig verwant aan anys, steranys of vinkel nie, wat ook bronne van soortgelyke geurmengsels verteenwoordig.
Soethout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | Galegeae |
Genus: | Glycyrrhiza |
Spesie: | G. glabra |
Binomiale naam | |
Glycyrrhiza glabra | |
Sinonieme | |
|
Verwysings
- "Glycyrrhiza glabra information from NPGS/GRIN". www.ars-grin.gov. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Januarie 2009. Besoek op 6 Maart 2008.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.