Soerakarta

7°34′0″S 110°49′0″O

Soerakarta
Soerakarta


Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewes Midde-Java
 Oppervlakte:  
 - Totaal 44 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (2004) 572.000
 - Bevolkingsdigtheid 12.999/vk km
 Tydsone UTC +7
 - Somertyd UTC +8
 Burgemeester (party) Ir. Joko Widodo
 Amptelike webwerf http://www.surakarta.go.id/

Soerakarta, ook Solo, is 'n stad in Indonesië op die Java-eiland in die provinsie Midde-Java.

Kraton (Paleis)

Die baas van die paleis heet Susuhunan Paku Buwono (Indonesies vir Spyker van die Hemel).

Buurte

Die stad het 5 buurte/administratiewe distrikte:

  • Banjarsari
  • Jebres
  • Lawiyan
  • Pasar Kliwon
  • Serengan
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.