Soerarivier
Die Soera (Russies:Сура́) is ’n rivier in die Europese deel van Rusland en 'n regtersytak van die Wolga. Dit is 841 km lank.
Soera | |
---|---|
Stroomgebied van die Wolga met die stroomgebied van die Soera opgehelder | |
Oorsprong | Wolgahoogte |
Monding | Tsjeboksary in die Wolga |
Stroomgebied | Europese Rusland |
Lengte | 841 km |
Oorspronghoogte | 301 m |
Mondinghoogte | 60 m |
Gemiddelde afloop | 260 m³/s |
Stroomgebiedopp. | 67 500 km² |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.