Snotkop
Snotkop is die verhoognaam van Francois Henning, 'n bekende Afrikaanse en Sotho sanger. Hy begin sy musiekloopbaan onder die verhoognaam 'Lekgoa' waartydens hy kwaito-liedere sing. Lekgoa is die Sothowoord vir witmens. In 2005 stel hy sy eerste Afrikaanse album, Die Snotkop CD, vry.
Snotkop | |
---|---|
Geboortenaam | Francois Henning |
Ook bekend as | Snotkop Lekgoa |
Genres | Popmusiek, kwaito |
Beroep(e) | Sanger |
Jare aktief | 2002-nou |
Webwerf | snotkop.co.za |
Diskografie
Snotkop se albums sluit in:
Lekgoa se albums sluit in:
Verwysings
Sien ook
- Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars
- MK, kykNET TV-kanaal waar Snotkop die Petrolkop-program aangebied het.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.