Sneeuberg
Die Sneeuberg is die hoogste piek in die Sederberg, Wes-Kaap en is 2 028 m hoog. Hierdie piek moet nie verwar word met die Sneeuberge wat 'n bergreeks in die Oos-Kaap is nie.[1]
Sneeuberg | |
---|---|
Sneeuberg en Maltese kruis in die Sederberg, Suid-Afrika. | |
Ligging | Wes Kaap, Suid-Afrika |
Hoogte | 2 028 meter bo seevlak |
Reeks | Sederberg |
Koördinate | 32°30′51.82″S 19°10′11.3″O |
Sneeuberg |
Sien ook
Verwysings
- Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus 1995 ISBN 1-86842-026-4
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.