Small Hands
Aaron Thompson, beter bekend onder sy professionele naam, Small Hands (gebore 25 Junie 1982), is 'n Amerikaanse pornografiese akteur. Hy is in San Diego gebore[1] en het sy pornografiese videodebuut in 2013 gemaak. In 2021 het hy die AVN-prys vir manlike kunstenaar van die jaar gewen.
Small Hands | |
![]() | |
Small Hands in 2016. | |
Geboortenaam | Aaron Thompson |
---|---|
Geboorte | 25 Junie 1982 San Diego, VSA |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Pornografiese akteur |
Aktiewe jare | 2013-tans |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Privaat lewe
Hy is sedert 2016 getroud met die pornografiese aktrise Joanna Angel.[2]
As kind het hy gesien sy hande en voete is klein en dit het hom die idee gegee om "Small Hands" as verhoognaam te gebruik.[3]
Verwysings
- Small Hands op YouTube
- Dickson, EJ; Thomas, Sophie Saint (26 Januarie 2018). "3 Porn Star Couples Reveal How They Make It Work". Men's Health.
- "Small Hands: The Story of Aaron Thompson's Big Porn Career". MEL Magazine. 17 Mei 2017.
Skakels
- Small Hands in die Internet-rolprentdatabasis
- Small Hands in die Internet Adult Film Database
- Small Hands by die Adult Film Database
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Small Hands.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Serwiese Wikipedia vertaal.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.