Slykspruit
Die Slykspruit is 'n sytak van die Caledonrivier in die verre-suide van die Vrystaat in Suid-Afrika. Dit is suidwes van Smithfield en oos van Bethulie, naby die Gariepdam.
Slykspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Vrystaat, Suid-Afrika |
Monding-hoogte | 1 265 m |
Slykspruit |
|
Koördinate: 30°27′13″S 26°7′0.66″O |
Sien ook
Eksterne skakel
- Google-kaart van die Slykspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.