Sloane Stephens
Sloane Stephens (gebore 20 Maart 1993 in Plantation, Florida) is 'n Amerikaanse tennisspeler. Sy het sewe WTA-enkeltitels gewen[1] en haar eerste groot oorwinning tydens die Amerikaanse Ope van 2017 behaal. Met hierdie oorwinning het sy die laagste gekeurde speler geword (83) om die vroue-enkelspelstitel in te palm, asook die eerste Amerikaanse vrou naas die Williams-susters wat die toernooi sedert Jennifer Capriati in 2002 gewen het.
Sloane Stephens tydens die Wimbledon-kampioenskap in 2017 | ||
Volle naam | Sloane Stephens | |
---|---|---|
Land | Verenigde State | |
Woonplek | Fort Lauderdale, Florida[1] | |
Geboortedatum | 20 Maart 1993[1] | |
Geboorteplek | Plantation, Florida, Verenigde State[1] | |
Lengte | 1,70 m[1] | |
Afrigter | Kamau Murray[1] | |
Begin professioneel | 2009[1] | |
Spelstyl | Regshandig (tweehandig handrughou)[1] | |
Loopbaan-wengeld | $18 250 686 (soos op 29 Januarie 2024)[1] (26ste van alle tye)[2] | |
Amptelike webblad | sloanestephens.com | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | 364–265 (57,9%)[1] | |
Loopbaantitels | 7 WTA,[1] 1 ITF | |
Hoogste rang | No. 3 (16 Julie 2018)[1] | |
Huidige rang | No. 39 (29 Januarie 2024)[1] | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | HE (2013) | |
Franse Ope | E (2018) | |
Wimbledon | KE (2013) | |
VSA-Ope | W (2017) | |
Groot toernooie | ||
WTA-kampioenskap | E (2018) | |
Olimpiese Spele | 1R (2016) | |
Dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 47–68 (40,9%)[1] | |
Loopbaantitels | 0 WTA,[1] 1 ITF | |
Hoogste rang | No. 94 (24 Oktober 2011)[1] | |
Huidige rang | No. 416 (29 Januarie 2024)[1] | |
Australiese Ope | 1R (2012) | |
Franse Ope | 1R (2012, 2013, 2014) | |
Wimbledon | 2R (2017) | |
VSA-Ope | 1R (2009, 2010, 2011, 2012, 2017) | |
Gemengde dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | ||
Loopbaantitels | ||
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae | ||
Australiese Ope | 2R (2016) | |
Wimbledon | 3R (2018) | |
VSA-Ope | 2R (2008, 2012) | |
Laaste opgedateer op: 29 Januarie 2024. |
Stephens het ook die halfeindrondte van die Australiese Ope in 2013 behaal, waar sy Serena Williams in die kwarteindrondte verslaan het. Sy het haar eerste enkelspeltitel by die Citi Open in 2015 gewen. Haar hoogste posisie op die wêreldranglys is nommer 3.[1]
Grand Slam-rekord
Die tabel toon Stephens se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in enkelspel vir vroue waaraan sy deelgeneem het:
Jaar | Australiese Ope | Franse Ope | Wimbledon | VSA-Ope |
---|---|---|---|---|
2011 | K2 | Rondte 1 | K2 | Rondte 3 |
2012 | Rondte 2 | Rondte 4 | Rondte 3 | Rondte 3 |
2013 | Halfeindstryd | Rondte 4 | Kwarteindstryd | Rondte 4 |
2014 | Rondte 4 | Rondte 4 | Rondte 1 | Rondte 2 |
2015 | Rondte 1 | Rondte 4 | Rondte 3 | Rondte 1 |
2016 | Rondte 1 | Rondte 3 | Rondte 3 | Nie deelgeneem nie |
2017 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Rondte 1 | Wenner |
2018 | Rondte 1 | Eindstryd | Rondte 1 | Kwarteindstryd |
2019 | Rondte 4 | Kwarteindstryd | Rondte 3 | Rondte 1 |
2020 | Rondte 1 | Rondte 2 | Toernooi nie gehou nie | Rondte 3 |
2021 | Rondte 1 | Rondte 4 | Rondte 3 | Rondte 3 |
2022 | Rondte 1 | Kwarteindstryd | Rondte 1 | Rondte 2 |
2023 | Rondte 1 | Rondte 4 | Nie deelgeneem nie | Rondte 1 |
2024 | Rondte 3 |
Verwysings
- (en) "Sloane Stephens". Women's Tennis Association. Besoek op 29 Januarie 2024.
- (en) "Career Prize Money Leaders" (PDF). Women's Tennis Association. 29 Januarie 2024. Besoek op 29 Januarie 2024.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sloane Stephens.
- (en) Amptelike webwerf
- (en) Sloane Stephens se ITF-profiel
- (en) Sloane Stephens se WTA-profiel
- (en) Sloane Stephens in die Internet-rolprentdatabasis